Danie en Martie het onlangs die Kalahari Gemsbokpark kruis en dwars getoer in hulle Fiat Ducato ryhuis. Sy reisjoernaal is in Caravan en Outdoor Magazine gepubliseer.