Tamatiebredie:
O Tamatie ! Tamatie ! Vanaand hou ons n paartie !
Maak olie en botter warm in pot en braai vleis tot bruin. Haal uit en sit eenkant.
Braai uie tot bruin en voeg al die ander goeters by saam met die koppie stock en bring tot kookpunt.
Voeg die vleis by en kook saggies totdat die vleis amper sag is en voeg dan die aartappels by. Die aartappels moet ten minste vir n halfuur in wees. Ek sit my aartappels vroeër in want ek hou van sagte aartappels.
As jy die sous wil dikker maak meng koekmeel met water en roer in. As mens die pot stadig kook is die sous dik genoeg.
On the side : rys , Berilla spaghettie , n skorsie of twee en n slaai.
Die pap tamatie ! Die pap tamatie ! Heelnag by die oumeid geslaap en niks gemaakie !!
Geniet hierdie Kaapse winter kossie en moetie die wyn vegeetie !