KERRIEVIS RESEP


1.75 VIS
45 ML OLYF OLIE
SOUT EN PEPER
125 ML SUIKER
50 ML KERRIE POEIER
15 ML BORRIE
15 ML VINKELSAAD
3 ML ROOI PEPER
750 ML WIT ASYN
125 ML WATER
4 UIE IN RINGE GESNY
6 LOURIERBLARE


VERHIT OOND TOT 200 C. PLAAS VIS IN MET VELKANT ONDER. BAK VIR 8 -10 MIN. TOT GAAR. PLAAS RES VAN BESTANDDELE IN POT EN KOOK VIR 5 MIN.
PLAAS DIE GAAR VIS IN GLASBAK EN GOOI DIE WARM SOUS OOR. LAAT AFKOEL EN SIT IN YSKAS VIR TEN MINSTE 24 UUR VOORDAT JY DIT EET. HOE LANGER DIT STAAN HOE LEKKER WORD DIT!